RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Coetzee navraag
    2. Colin Pretorius
    3. Naand almal Is daar dalk een van die Coetzee kenners wat lig kan werp op die ouers, broers & susters van die volgende Coetzee persoon: Ebenezer Coetzee * 7.11.1946 + of 1983 of 1984, begrawe in Brakpan X Johanna Christina Fransina Wessels *20.9.1941 Sover familie-geheue gaan, was sy pa “Piet” en is ongeveer 1893 gebore Sy familie hier in Australië soek na familie daardie kant, en alle addisionele inligting sal met waardering ontvang word. Groete Colin

    06/04/2013 04:28:46