Dag vriende, Ek het die paar fotos nou op die SAGen web blad gesit. Ek het soveel navrae gekry. Dankie vir die belangstelling. Ek kon nie op die eGGSA inkom nie. Miskien nie genoeg geduld nie. Groete Rita Queb.