RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] HUWELIK
    2. Dorpshuis
    3. Ek is besig om transkripsies uit 'n huweliksregister te doen en het op 'n inskrywing afgekom waar die bruidegom "Op las van die Hooggeregshof" met die bruid wat 'n "Beëdigde Verklaring" afgelê het, getroud is. Albei persone is in hulle 60's, die bruidegom geskei en die bruid 'n weduwee. Die huwelik was in 1941. Dan staan daar ook in die opmerkingskolom "Die betrokke voorgeskrewe dokument is wel verkry - in albei gevalle" Ek is nou nuuskierig - sou dit normale prosedure wees vir daardie tydperk of hoekom sou die Hooggeregshof so 'n bevel uitgereik het? Ek weet 'n egskeiding was daardie jare beslis nie so maklik soos deesdae nie! Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za

    06/19/2013 04:01:35