Beste Vriende As iemand vir my die artikel deur D.J. Erasmus: "Die Stamvader Pieter Erasmus uit Nederland" in Familia XXII 1985 Vol. 1 kan aanstuur sal ek dankbaar wees. Vriendelike Groete Daniel -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)