Jammer, datum was foutief by vorige boodskap. Moet wees Donderdag 20 Junie 2013 Sent: Saturday, June 22, 2013 3:37 PM Subject: [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 20 Junie 2013 Sterfgevalle HAARHOFF, Emile. Ons geliefde seun. Pa Etienne, ma Michele, suster Estee. Anton, Rita, Lieska, Riaan, Mia, Matt & Cara. Roudiens Vrydag 21 Junie 2013 14:30 NG Kerk Patmos, Buckinghamweg, P. E. (Die Burger O-Kaap 20/06/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 NAUDÉ, Willem Tobias Van Schalkwyk. *27/03/1924. +18/06/2013. Vrou Ina, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 21 Junie 2013 15:00 Oude Westhof Aftreeoord, Bellville. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) DOVES Bellville 021 948 5531 POTTS, Edward John (Eddie). +Vrydag 14 Junie 2013. Diens Vrydag 21 Junie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/06/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349 SCHOEMAN, JC. +Vrydag 14 Junie 2013 na lang siekbed. My man, ons pa en oupa. Lettie, Christo, Jeanette, Ria en familie. Begrafnis was op Dinsdag 18 Junie 2013. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) STRYDOM, Wilfried. +Donderdag 06 Junie 2013. Begrafnisdiens Vrydag 21 Junie 2013 13:00 Evangelisasiesentrum, Cleevelaan, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 VAN SCHALKWYK, Christian Johannes. +Vrydag 14 Junie 2013. Troosdiens Vrydag 21 Junie 2013 10:00 by Langrug, Willowmore. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despatch 041 933 2039 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie