is daar dalk iemand wat by die Argiewe 'n draai maak en die volgende vir my kan opsoek asseblief : *DEPOT TAB SOURCE **MHG** TYPE LEER SYSTEM 01 REFERENCE 10676/71 PART 1 DESCRIPTION DU TOIT, ELSIE JOHANNA MAGRIETHA. BORN SNYMAN. STARTING 19710000 ENDING 19710000 REMARKS PREDECEASED SPOUSE ANDRIES JOSEPHUS DU TOIT* b aie dankie Ria If you cannot be a star on stage *Be a light in your own home*