RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] TREK OOR OLIFANTSKLOOF IN DIE BOKKEVELDSBERGE
    2. Daniel Jacobs
    3. Bester Vriende Prof. P.J. van der Merwe sê die volgende op bl. 135 van sy boek Die Trekboer in die Geskeidenis van die Kaapkolonie: "Ongeveer 1728 begin die trek oor die Olifantskloof in die Bokkeveldsberge en oor die Mostertshoek in die Witsenberge, na die Koue- en die Warm-Bokkeveld." By http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?op=GET&db=erasmussa&id=I3643 is 'n artikel oor Louisa Erasmus van Sasa Malan wat in Capensis gepubliseer is geplaas waarin sy noem dat Mostertshoek geleë was, waar Michellspas - wat die Breëriviervallei met Ceres verbind - vandag geleë is. Waar sal Olifantskloof geleë wees? Daar is 'n boek met ' n titel van iets soos Vergete groot pad na die Noorde. Ek weet die boek beskryf 'n deurgang deur die Sederberge en vermoed dat daardie pad dalk deur Olifantskloof gegaan het? Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    06/20/2013 11:13:50
    1. Re: [BP] TREK OOR OLIFANTSKLOOF IN DIE BOKKEVELDSBERGE
    2. Zena Wilson
    3. 1 in Kalkfontein SWA 2 in Caledon ________________________________ From: Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> To: sagenealogie <SAGenealogie@yahoogroups.com> Cc: BUITENPOSTEN <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Thursday, June 20, 2013 5:13 PM Subject: [BP] TREK OOR OLIFANTSKLOOF IN DIE BOKKEVELDSBERGE Bester Vriende Prof. P.J. van der Merwe sê die volgende op bl. 135 van sy boek Die Trekboer in die Geskeidenis van die Kaapkolonie: "Ongeveer 1728 begin die trek oor die Olifantskloof in die Bokkeveldsberge en oor die Mostertshoek in die Witsenberge, na die Koue- en die Warm-Bokkeveld." By http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?op=GET&db=erasmussa&id=I3643 is 'n artikel oor Louisa Erasmus van Sasa Malan wat in Capensis gepubliseer is geplaas waarin sy noem dat Mostertshoek geleë was, waar Michellspas - wat die Breëriviervallei met Ceres verbind - vandag geleë is. Waar sal Olifantskloof geleë wees? Daar is 'n boek met ' n titel van iets soos Vergete groot pad na die Noorde. Ek weet die boek beskryf 'n deurgang deur die Sederberge en vermoed dat daardie pad dalk deur Olifantskloof gegaan het? Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/20/2013 09:56:30