RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] STOPFORD
    2. Johan Brink
    3. Goeiemôre lyslede, Ek help iemand met die familie van ene STOPFORD (nie STOPFORTH nie !). Is daar dalk 'n soeker wat kan help? Niks in die SAG nie. Enige inset sal waardeer word. Ek weet dat van hulle in die omgewing Wolmaransstad tot Warrenton gewoon het. Dankie by voorbaat. Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING]

    06/06/2013 04:36:03