RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] STOPFORTH
    2. Johan Brink
    3. Hallo lyslede! Is daar enigiemand wat tans aan die STOPFORTH-familie (nie STOPFORD nie) werk? Dalk is daar lyslede wat ook diesulkes met aantroues in 'hulle' families het. Ek het 'n nuwe versoek ontvang en wil graag help, maar dink nie dis nodig dat die "wiel weer ontwerp hoef te word nie" !! Kontak my asb; al is dit van lyn af. Groete Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING]

    06/15/2013 01:31:41