Waar kan ek Dordrecht se dope opspoor. Ek is op soek na die Pieter Frederick HENDERSON (ANDERSON) * 11 Okt 1836 ~ Dortrecht 13 Nov 1836. Blykbaar kan die datum ook 1839 wees. Kan iemand asb help. Baie dankie. Ingrid Cloete