Goeienaand lyslede, Die ou graf inligting boek (Munisipale inligting - name, graf nommers, ens) van die dorp Middelburg is so pas geskandeer. Dit bevat al die graf inligting vanaf 1900 tot 2008. Die cd kan bestel word van Gerhard de Kock, Middelburg Museum. Kontak hom gerus by: Tel : +27 49842 2392 Mobile : +27 82 657 2122 Fax : +27 49842 1212 Postal : PO Box 415, Middelburg EC, 5900