Sterfgevalle FEBRUARY, Gina. 23/08/1961 - 31/05/2013. Oorlede in Prov. hospitaal, P. E. Diens Saterdag 08 Junie 2013 12:00 Christen-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 GEYER, Leonie (Nonnie). +Dinsdag 04 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 08 Junie 2013 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/06/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731 GREEN, Elizabeth (Bettie). +Woensdag 05 Junie 2013. 'n Wonderlike ma, ouma en oumagrootjie. Troosdiens Maandag 10 Junie 2013 10:00 Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 5471 HARMSE, Benjimin. 06/11/1942 - 30/05/2013. Oorlede op Kirkwood. Diens Saterdag 08 Junie 2013 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Van Riebeeck Hoogte, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 PUTZIGER, Anieta (née VAN ROOYEN). +Dinsdag 04 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 08 Junie 2013 12:30 NG Kerk Walmer, 4de Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 VENTER, Marthinus. 06/11/1933 - 04/06/2013. Oorlede in Huis Genot, P.E. Diens Vrydag 07 Junie 2013 11:00 Gemeente van Christus, Sydenham, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 In Memoriam PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 - June 2010. Almal verlang en mis jou veskriklik baie. Mamma, Pappa, Marco, Ouma, Family, Friends & Colleagues. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie