Sterfgevalle DU TOIT, Marie. *03/05/1925. +Vrydag 14 Junie 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, susters. Dankdiens Woensdag 19 Junie 2013 14:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 ERASMUS, Lucille. Ons neem afskeid van ons ma, ouma, suster, vriendin en kollega (van Kruisfonteinkliniek) Donderdag 20 Junie 2013 15:00 in die Victory Christian Church. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) ETSEBETH, Yvonne. +Saterdag 15 Junie 2013 na lang siekbed. Grootouers. Roudiens Woensdag 19 Junie 2013 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) KANNEMEYER, Eden Joseph. Loving brother and uncle +Saturday 15 June 2013. Ursula, Trevor, Miquin, Sandy, Keyaan, Claudia. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) KOTZE, Deon. +Dinsdag 11 Junie 2013. Roudiens Vrydag 21 Junie 2013 11:00 NG Kerk, PE Hoogland, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/06/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 MULLER, Petronella +Vrydag 14 Junie 2013. Begrafnis Donderdag 20 Junie 2013 10:00 Forest Hill-begraafplaas. Diens daarna Algoapark NG Kerk, St. Leonardstraat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Jeanette Chetty DOVES P.E. 041 365 5399 In Memoriam TAIT, Vivian John. 27 Mei 1965 - 19 Junie 2009. Dit is maklik om te sĂȘ ons vergewe, en ons doen dit, want dit is die voorskrif wat ons as gelowiges moet doen. Tog herinner die verlies ons gedurig aan die onnodige seer wat iemand veroorsaak het. Mag hy genade vind. Vivian, ons mis jou onbeskryflik baie. BLIGNAULT- en TAIT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Dankbetuigings MOMBERG, Patricia. Dankie vir ondersteuning tydens Pat se siekte en heengaan. Dank aan dr. Gerhard OOSTHUYSEN Greenacres-personeel asook dr. CARSTENS en Cuyler kliniek-personeel. Dankie aan ds. Johan VAN ROOYEN wat die diens gelei het. Reynold, Reyno en Lindi. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie