Môre Vriende, Hier is n paar van die Predikante se name uit die boek, daar is fotos ook. Predikante Jacobus Daniel ODENDAAL E P RIEMER J W ODELDAAL J J LAMBRECHTS B J BADENHORST J H G RAUBENHEIMER S J VAN NIEKERK J W S ODENDAAL Snr. P A W SCHNETLER C W JOOSTE D J KUNZ F J LOTZ P J RAUBENHEIMER P J KRUGER Ben FRONEMAN D J RAUBENHEIMER W J VENTER Groete, Fanie Blignaut
Hallo Fanie, Ek het ongelukkig nie die hele berig gelees nie, maar ek het meeste van die predikante oersoonlik ontmoet en stel baie belang om meer te wete te kom. Hierdie was oorspronlik nie die "mainstream" baptiste (baptist union baptiste) nie, maar n baie meer nougesette tiope 'sekte' . Hulle geskiedenis gaan terug na die Duitse sendelinge wat in 1886 aangekom het, en n jong boer, Wilhelm Odendaal baie beindruk het. Hy het die Afrikaanse Baptiste Kerk begin waarvan ons familie later vir n wyle lidmate was. Baie interessante geskiedenis en ek sou graag meer hieroor wil uitvind! Groete Gerda Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Fanie Blignaut" <blikkies@mabonline.co.za> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Wed, 12 Jun 2013 11:34:21 To: !!SA-Gen<SAGenealogie@yahoogroups.com>; !!Buitenposten<BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com>; !!ZAF<ZAF-INDEXERS@rootsweb.com> Reply-To: blikkies@mabonline.co.za, buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Baptiste Kerk Gedenkalbum - Predikante Môre Vriende, Hier is ‘n paar van die Predikante se name uit die boek, daar is foto’s ook. Predikante Jacobus Daniel ODENDAAL E P RIEMER J W ODELDAAL J J LAMBRECHTS B J BADENHORST J H G RAUBENHEIMER S J VAN NIEKERK J W S ODENDAAL Snr. P A W SCHNETLER C W JOOSTE D J KUNZ F J LOTZ P J RAUBENHEIMER P J KRUGER Ben FRONEMAN D J RAUBENHEIMER W J VENTER Groete, Fanie Blignaut ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message