Middag Lyslede, Is daar dalk iemand wat my asseblief kan help met die ouers van die volgende Gerber? Philippus Alexander Johannes Gerber X Humansdorp 11.7.1872 Agatha Catharina Kemp * 1.10.1854 - hulle het glo 10 kinders gehad waarvan ek reeds 7 opgespoor het, almal in Humansdorp distrik gebore. Volgens die name kon sy pa dalk Frans (Johannes) Anthonie gewees het. Daar is heelwat Frans Anthonie Gerbers in SAG. Groete, Adriana Barrett (* Wagner)