Neem asb. kennis dat 'n Joubert Register deur Peet Joubert gereed is om drukkers toe te gaan. Dit is 'n opvolg / verbeterde uitgawe van sy vorige uitgawe met 24,691 inskrywing (vorige uitgawe 21,538). 1,300 bladsye gedruk op A4, gebind in twee volumes met kunsleer omslag. SLEGS VOORAF BETAALDE BESTELLINGS KAN UITGEVOER WORD. BEPERKTE DRUK, MAAK SEKER U MIS DIT NIE !!!!! Reël u bestelling asb. voor 17 Junie 2013 deur e-pos aan Johanita Viviers by johanitaviviers@yahoo.com te stuur en te betaal. Ek be-oog eerste verspreiding van die register al reeds einde Julie 2013. Met dank Hendrik LOUW