RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Afsterwe van wederhelfe se Oom, die laaste van die MULLER seuns
    2. Fanie Blignaut
    3. Naand Vriende, Terug na ‘n week van rondle. My wederhefte se oom is sondag oorlede en die Verassingsdiens was vanmiddag. Gallie-Anthon Michael MULLER * 16 Sep 1927 + 02 Jun 2013, Verassingsdiens NG Kerk, Peachaven, Vereeniging, Gauteng provinsie, 07/06/2013, 14:00, X Tillia ROUX Seun 1: Heiné MULLER x Diana MULLER Kleinkinders: San-Marie MULLER; Michal MULLER en Franna MULLER Seun 2: Cois MULLER x Irene MULLEW Kleinkinders: Carla MULLER. Die Begrafnisbrief sal nog na Hobbie gestuur word. Groete, Fanie Blignaut

    06/07/2013 04:21:10