RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 06 Junie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle STEYN, Ena. +Saterdag 01 Junie 2013. Liefdevolle herinneringe. Bessie, John KEEVY familie. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013) VENTER, Theuns. +Dinsdag 04 Junie 2013 in Huis Genot. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 07 Junie 2013 11:00 Gemeente van Christus Kerk, h.v. Smart- en Sydenhamstraat, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013) WEPENER, Willem Abraham (Boet). +Dinsdag 04 Junie 2013. 79 jaar 10 maande. Begrafnis Vrydag 07 Junie 2013 KSM Centurion. Mary 082 577 9247. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013) In Memoriam VAN DER MERWE, Gerhard. 18 Junie 1939 - 06 Junie 2007. Met al my liefde. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2013) Hester Marx Loerie

    06/06/2013 08:53:31