Geagte lyslede Kan iemand dalk help. Ek soek die geboortedatum van Kapt. Daniel Jacob Taljaard wie saam met die twee loodse afgeskiet is tydens 'n verkenningsvlug in Angola op 25 Nov. 1975. Hulle oorskotte sou teruggebring word in Jan. 20012 en in die Muur van Herinnering in Pretoria geplaas word. Groete Tallies Taljaard