Goeienaand uit Potch, Dankie aan Ferdie van Wyk wat FAMNEA, GGSA-Noordwes se takjoernaal, vir aflaai beskikbaar gestel het. op GGSA se webblad. Gaan na www.genz.org.za <http://www.genz.org.za/> en laai af by Noorwestak se skakel - Kwartaalblad. LEES IN DIE UITGAWE: 1.God het hulle self ter aarde bestel (Carltetonville se sinkgat-tragedie van die 1960's.) 2.Die graf met nimmer-eindigende blomme. 3.Sentence - to be shot. 4.Plekname van weleer - Gatsrand. 5.The Wronsky's from the Western Transvaal. 6.Genealoog van die jaar 2012 -David de Klerk. 7.Uitnemendheidstoekenning 2008 - Freek Myburg. 8.Sosiaal gebeure van die Noordwestak. 9.Agterblad: Iets oor Die groot griep/Spaanse griep Die griep van 1918. Groetnis, Simon.