Sterfgevalle DOUBELL, David (Chunky). Roudiens Saterdag 15 Junie 2013 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2013) Debbie, Gift of Dignity Funeral Service 041 363 8432 In Memoriam OLIVIER, Riaan. Vandag is dit vier jaar gelede wat jy ons verlaat het. Baie lief vir jou. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie