RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] STOPFORTH
    2. Johan Brink
    3. Lysvriende, Na aanleiding van vorige navrae het ek afgelei dat daar nie iemand is wat reeds op hierdie van gewerk het of tans werk nie; toe maar die "skoen self aangeterk" en met die saamstel van die familiegroep vir 'n vriend begin . Sal julle nie asb in julle eie take rondkrap om diesulkes met aantroues vir my uit te snuffel nie? Enige inset (op of van lyn af) sal waardeer word. Groete Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ, STOPFORTH en (VON) DURING]

    06/26/2013 04:09:40