Beste Lyslede - weet iemand van julle dalk hoe ek te werk kan gaan om inligting by Grey College te kry uit hulle argief. My Oupa Johann Adam Enslin was in Grey ongeveer 1910-1916. Die college se dat hierdie material in hulle argief is maar hulle kan my nie help nie. As iemand van julle in Bloemfontein dalk ieman ken daar, laat my asb weet. Groete Anina