RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] HUWELIK
    2. Alta, how far is my CD? Sorry to be a pain. Moyra. Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Dorpshuis" <lerdorpshuis@mweb.co.za> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Wed, 19 Jun 2013 10:01:35 To: <SAGenealogie@yahoogroups.com>; <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] HUWELIK Ek is besig om transkripsies uit 'n huweliksregister te doen en het op 'n inskrywing afgekom waar die bruidegom "Op las van die Hooggeregshof" met die bruid wat 'n "Beëdigde Verklaring" afgelê het, getroud is. Albei persone is in hulle 60's, die bruidegom geskei en die bruid 'n weduwee. Die huwelik was in 1941. Dan staan daar ook in die opmerkingskolom "Die betrokke voorgeskrewe dokument is wel verkry - in albei gevalle" Ek is nou nuuskierig - sou dit normale prosedure wees vir daardie tydperk of hoekom sou die Hooggeregshof so 'n bevel uitgereik het? Ek weet 'n egskeiding was daardie jare beslis nie so maklik soos deesdae nie! Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/19/2013 03:37:24