RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] DIXON BOEK nr 2
    2. Neem asb. kennis dat 'n 2de DIXON Boek deur Jim Dixon sopas bekend gestel is. Die boek is slegs in ENGELS beskikbaar Die boek bevat die geskiedenis en stories van die familie, sowel as genealogiese inligting. Bestellings kan via die normale GGSA Produk bestellings netwerk gedoen word deur e-pos aan Johanita Viviers by johanitaviviers@yahoo.com te stuur. Slegs 65 boeke nog beskikbaar !!!!! Met dank Hendrik LOUW

    06/06/2013 03:41:10