RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 6/6
    1. [BP] Rebelle 1900
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, Ek het toevallig hier name gekry in Pietermaritzburg in 'n AGO 1-8-71 leer oor Rebelle wat gevange geneem is in 1900 .Daar is 7 bladsye. As julle belangstel kan ek dit aanstuur na julle epos addresse. Kontak my by >am.queb@mweb.co.za < Rita Quebbemann

    06/16/2013 12:18:28
    1. [BP] GEMORSPOS
    2. C.J. NÖTHLING
    3. Lysvriende Jammer dat ek jul met hierdie goeiende probleem nader. Ek word toegegooi onder 'n stroom gemorspos van instansies wat ek nie ken nie. Hoe kan van al die gemors ontslae raak voordat dit in my posbus beland? Kort-kort verwittig my diensverskaffer my dat my posbus oorvol is, dan moet na die webwerf gaan om dit skoon te maak. Is daar straks iewer 'n program wat jy kan aflaai om die goed voortydig te verbrand? Neels.

    06/16/2013 03:51:01
    1. Re: [BP] Rebelle 1900
    2. Toekie van Eeden
    3. ----- Original Message ----- From: "aletta magrieta Quebbemann" <am.queb@mweb.co.za> To: <SAGenealogie@yahoogroups.com>; <BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com> Sent: Sunday, June 16, 2013 6:18 AM Subject: [BP] Rebelle 1900 > Dag vriende, > > Ek het toevallig hier name gekry in Pietermaritzburg in 'n AGO 1-8-71 leer > oor Rebelle wat gevange geneem is in 1900 .Daar is 7 bladsye. As julle > belangstel kan ek dit aanstuur na julle epos addresse. > > Kontak my by >am.queb@mweb.co.za < > > Rita Quebbemann > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message

    06/16/2013 10:29:22
    1. Re: [BP] Rebelle 1900
    2. Gert Coertzen
    3. Hallo Rita, Ek sal graag ook die lêer wil kry. Dalk is daar iemand wat al in my databasis is of vermis is. Ek is nou besig met die BOTHA'S wat ek van jou gekry het. Dit lyk nog nie na die regte Pieter Botha nie maar dis nou n paar minder om deur te gaan en in my excel spreadsheet. Minder om nog te soek. GROETNIS GERT COERTZEN

    06/16/2013 10:57:34
    1. Re: [BP] Rebelle 1900
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Hallo Toekie , Ek neem aan jy wil ook die die fotos he van die rebelle maar ek kan nie aanhangsels na die program toe stuur nie .Stuur vir my jou privaat e-pos adres. Groete Rita >am.queb@mweb.co.za < -----Original Message----- ----- Original Message ----- > Kontak my by >am.queb@mweb.co.za < > > Rita Quebbemann > > >

    06/16/2013 10:53:35
    1. Re: [BP] Rebelle 1900
    2. Tallie Taljaard
    3. Dag Rita Baie dankie vir die aanbod. Ek sal baie graag die lys wil ontvang. Vriendelike groete E. Taljaard epstaljaard@xsinet.co.za ----- Original Message ----- From: "aletta magrieta Quebbemann" <am.queb@mweb.co.za> To: <SAGenealogie@yahoogroups.com>; <BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com> Sent: Sunday, June 16, 2013 6:18 AM Subject: [BP] Rebelle 1900 > Dag vriende, > > Ek het toevallig hier name gekry in Pietermaritzburg in 'n AGO 1-8-71 leer > oor Rebelle wat gevange geneem is in 1900 .Daar is 7 bladsye. As julle > belangstel kan ek dit aanstuur na julle epos addresse. > > Kontak my by >am.queb@mweb.co.za < > > Rita Quebbemann > > >

    06/17/2013 08:23:36