Ek wil net n Regstelling maak: Gallie Anton Michal MULLER x Tillia ROUX * 19/03/1933. _____ From: Fanie Blignaut [mailto:blikkies@mabonline.co.za] Sent: 07 June 2013 10:21 PM To: !!SA-Gen; !!Buitenposten; !!ZAF (ZAF-INDEXERS@rootsweb.com) Subject: Afsterwe van wederhelfe se Oom, die laaste van die MULLER seuns Naand Vriende, Terug na n week van rondle. My wederhefte se oom is sondag oorlede en die Verassingsdiens was vanmiddag. Gallie-Anthon Michael MULLER * 16 Sep 1927 + 02 Jun 2013, Verassingsdiens NG Kerk, Peachaven, Vereeniging, Gauteng provinsie, 07/06/2013, 14:00, X Tillia ROUX Seun 1: Heiné MULLER x Diana MULLER Kleinkinders: San-Marie MULLER; Michal MULLER en Franna MULLER Seun 2: Cois MULLER x Irene MULLEW Kleinkinders: Carla MULLER. Die Begrafnisbrief sal nog na Hobbie gestuur word. Groete, Fanie Blignaut