Dag mense , Ek het nie die koerantberigte vergeet nie. Werk net nou al 2 dae 12 ure dagdiens en en more weer. So sal Maandag vroeg begin met die koerante en Maandagaand verder daaraan werk by die werk. Groete Rita Quebbemann