RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 04 Junie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle STEYN, Ena. +Saterdag 01 Junie 2013 . Sal onthou word met liefde en respek deur Ilandre, Linda en Anina RAUTENBACH. STEYN, Ena. Ons dierbare niggie +01 Junie 2013. Ons sal jou goedheid nooit vergeet nie. Helene FOURIE en Annaline MACLEOD en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2013) Hester Marx Loerie

    06/04/2013 05:15:07