NIEUWENHUYS; Justine * 29/07/2008. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Justin dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Justin. (Beeld - 17/05/2013) OELOFSE; Mickayla * 22/07/2007. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Mickayla dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Mickayla. (Beeld - 17/05/2013) WEBER; Jacobus Andries (Jaco) + 14/05/2013, voormalige eienaar van Bathroom de Lux. Hy laat sy vrou Tinka en kinders Bianca en Leandrie agter. (Beeld - 17/05/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]