Sterfgevalle EVERTON, Michael.+Saterdag 11 Mei 2013. Vrou Anelda, dogters, kollegas. Roudiens Vrydag 17 Mei 2013 11:00 St. Mark's Congregational Kerk, Framesby-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 RAVEN, Cookie. Roudiens Donderdag 16 Mei 2013 11:00 St. Peter's Congregational Kerk, Walterweg, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2013) Kevin, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540 Dankbetuigings SNYMAN, Rika (MEYER). 04/08/1953 - 09/05/2013. Roudiens was op 13 Mei 2013. Die familie wil baie dankie sĂȘ vir ondersteuning en teenwoordigheid tydens afsterwe van my vrou en ons mamma, Rika. Marius, JB en Dinette. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2013) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai. Hester Marx Geelhoutboom, Loerie