Die volgende tekens werk almal op Word, maar gee heeltemal ander tekens op die e-pos. Begrawe Alt + 8486 (omega of ohm) Sonder grafsteen Alt + 8487 (omgekeerde omega of mho) of Sonder grafsteen Alt + 227 (pi) Ek het die volgend teken ook al teegekom, maar is nie seker in watter verband nie. Alt + 969 (klein letter omega) Groete Elmien