RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] ONTSYFER
    2. Dorpshuis
    3. Goeiemôre almal Ek het 'n afskrif van 'n dokument uit 1791 - in HoogHollands natuurlik met die gepaardgaande skrif van daardie tyd. Dis net twee paragrawe. Is daar dalk iemand wat my kan help om dit te ontsyfer? Ek sal dit skandeer en aanstuur indien daar so 'n gewillige "ontsyferaar" is. Baie dankie Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za

    05/28/2013 02:58:16