Beste Vriende Die Sesde Oosgrensoorlog het einde 1834 begin en dit lyk my vrede is vroeg 1836 gesluit. Dit is mos bekend dat die Oorlog en gebeure daaromheen 'n groot rol gespeel het in die ontstaan van die Groot Trek. Ek beskik oor die volgende inligting: Frans Johannes van Aardt gebore 5 Jul 1805, gedoop 4 Mei 1806, orlede 20 Nov 1835, at White Key - Stormkraal Province of Queeen Adelaide X Johanna Geertruyda Erasmus gebore 6 Aug 1809, gedoop. 3 Des 1809, Graaff-Reinet Sy ouers was Willem Adriaan van Aardt gebore 25 Des 1774 Maria Susanna Triegard gebore 22 Aug 1778. Laasgenoemde was 'n suster van die Voortrekkerleier Louis Trichardt. Volgens 'n mede-lyslid het Frans Johannes ten tyde van die Sesde Oosgrensoorlog gesneuwel. Waar kan ek gaan soek vir inligting oor die omstandigehede rondom sy dood asseblief? Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding: http://gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)
Naand Daniel, Miskien kan Willem van Aardt van Cookehouse jou help. Het jy hom al gekontak? Groete Johan van der Walt From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Daniel Jacobs Sent: Sunday, May 05, 2013 12:01 PM To: sagenealogie Cc: BUITENPOSTEN Subject: [BP] BRONNE OOR SESDE OOSGRENSOORLOG Beste Vriende Die Sesde Oosgrensoorlog het einde 1834 begin en dit lyk my vrede is vroeg 1836 gesluit. Dit is mos bekend dat die Oorlog en gebeure daaromheen 'n groot rol gespeel het in die ontstaan van die Groot Trek. Ek beskik oor die volgende inligting: Frans Johannes van Aardt gebore 5 Jul 1805, gedoop 4 Mei 1806, orlede 20 Nov 1835, at White Key - Stormkraal Province of Queeen Adelaide X Johanna Geertruyda Erasmus gebore 6 Aug 1809, gedoop. 3 Des 1809, Graaff-Reinet Sy ouers was Willem Adriaan van Aardt gebore 25 Des 1774 Maria Susanna Triegard gebore 22 Aug 1778. Laasgenoemde was 'n suster van die Voortrekkerleier Louis Trichardt. Volgens 'n mede-lyslid het Frans Johannes ten tyde van die Sesde Oosgrensoorlog gesneuwel. Waar kan ek gaan soek vir inligting oor die omstandigehede rondom sy dood asseblief? Baie dankie Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding: http://gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message