RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] LAINGSBURG NG KERK
    2. Dorpshuis
    3. Goeie (koue) middag almal! Is daar dalk iemand wat weet van watter gemeente is die Laingsburg NG Kerk afgestig? Ek sien hulle het in 1883 'n onafhanklike gemeente geword, maar waar sou die mense in daardie omgewing voor 1883 gedoop het? Dankie Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za

    05/15/2013 08:10:11