RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] FW: [SA-Gen] LOURENS.
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, My neef se seun sterf aan Hartaanval. DATUM Korreksie. LOURENS Carel * 18 Sept 1975 -----9 Mei 2013 . Seun van Carel Johannes LOURENS * 14 Sept 1951 -----+ 18 Maart 2010 x Annetjie BOTHA Kleinseun van Carel Johannes LOURENS * 13 Jun 1926 -----+ 22 Maart 1990 Ermelo x Anna Maria VAN DER WESTHUIZEN Agter kleinkind van Wessel Hendrik LOURENS * 20 Mei 1898 Dundee ----+ 4 Sept 1957 Pretoria x Aletha Margaretha SWANEPOEL * 2 Mei 1907 ----+ 8 Aug 1992 Vryheid. Agter -agterkleinseun van Petrus Johannes * Jun 1854 Humansdorp ---+ 17 Des 1910 Mooiplaats Ermelo x Hester Aletta Susanna VILJOEN * 1 Maart 1845 ----19 Maart 1911 Mooiplaats Ermelo EN SWANEPOEL Carel Johannes * 3 Nov 1869 Wakkerstroom ----+ 13 Mei 1955 x Francina Wilhelmina VELDMAN * 20 Mar 1871 ----11 Mar 1958. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann gebore STEENKAMP. [Non-text portions of this message have been removed] ------------------------------------ SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com Yahoo! Groups Links <*> To visit your group on the web, go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ <*> Your email settings: Individual Email | Traditional <*> To change settings online go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/join (Yahoo! ID required) <*> To change settings via email: SAGenealogie-digest@yahoogroups.com SAGenealogie-fullfeatured@yahoogroups.com <*> To unsubscribe from this group, send an email to: SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com <*> Your use of Yahoo! Groups is subject to: http://docs.yahoo.com/info/terms/

    05/13/2013 02:15:49