RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Beeld 30 Mei 2013.doc
    2. Fanie Blignaut
    3. DE BEER; Lukel * 09/05/2013. Jan Daniël Jacobus BLIGNAUT (die biologiese vader) kontak dringend vir {Mevr} S BIOTHMA by CMR, Middelburg by 013-282-7261 oor aanneming van Lukel. (Beeld – 30/05/2013) NIEUWENHUYS; Justine * 29/07/2008. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Justin dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Justin. (Beeld – 17, 30/05/2013) NN (BLIGNAUT?); Pn (Kind). Charles William BLIGNAUT, ID-680726 5068 082, kontak dringend die maatskaplike werker Dr. Marie KRUGER by 011-679-4474 of 083-272-8902 oor aanneming van jou Kind. (Beeld – 30/05/2013) OELOFSE; Mickayla * 22/07/2007. Kan die biologiese Vader(s) en biologiese moeder Elizabeth Susanna OELOFSE * 22/02/1989 en / of familielede van Mickayla dringend vir Hannelie THERON kontak by 012-343-7719 oor aanneming van Mickayla. (Beeld – 17, 30/05/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]

    05/30/2013 11:37:19