Ek weet nie van Frans nie maar ek weet van n Slabbert familie waar al 8 die susters borskanker gekry het. En ook ander Slabbert familie wat murg probleme gehad het, toevallig toe my man in die hospitaal was en hulle nie n geskikte skenker kon kry nie Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Elmien Wood Sent: 17 May 2013 08:02 AM To: SAGen; Buitenposten Subject: [BP] BRCA 1 mutasie Met Angelina Jolie so in die nuus, het ek bietjie gaan kyk na die genealogie van borskanker. Daar is ‘n interesante artikel oor ‘n mutasie (BRCA 1) in Afrikaanse families (Reeves, et al., 2004). Die een ding wat my egter opval is dat die mutasie in die geidentifiseerde families almal van drie Franse pare afgelei kan word. Ek sou graag wou weet hoe die navorsing gedoen is. Het hulle kwartierstate van al die persone wat getoets is gebruik of net op grond van vanne afleidings gemaak? Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186a.. ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message