RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Carletonville begraafplaas/plase
    2. B J Venter
    3. Is daar moontlik iemand in of naby Carletonville wat toegang het tot die begraafpla(a)se se registers van hierdie plek? Ek soek dringend hulp met die besonderhede van 'n persoon wat daar begrawe is rondom 1980. Tree asb met my in verbinding by onderstaande e-pos adres. Ek het reeds my weergawe van die GGSA begraafplaas CD sowel as die eGGSA se begraafplek fotoblad geraadpleeg maar kry nie enige besonderhede daar nie. By voorbaat baie dankie. Met vriendelike Venter groete Barend J Venter Genealogiese Navorser van die Venter-familie van Suid-Afrika twyfelpoort@gmail.com Redakteur: Die Venter Werfjoernaal famventersa@gmail.com

    05/22/2013 01:40:37