RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 27 Mei 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle DU PREEZ, June. *01/06/1949. +Sondag 19 Mei 2013. Kinders Marius, Lindie, Odette, Wynand, kleinkinders Neil, Marco, Marli. Troosdiens Vrydag 31 Mei 2013 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Wistariastraat, Van Riebeeck Hoogte, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/05/2013) DOVES Table View 021 557 9284 VISSER, Ewalda. *21/03/1953. +Woensdag 22 Mei 2013 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders. Dankdiens Dinsdag 28 Mei 2013 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/05/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam BOOYSEN, Paul Michiel. 23/12/1913 - 26/05/1990. Ons dink aan Pa se voorbeeld van toewyding, volharding en liefde vir ons Skepper, land, volk en taal. Kinders Paul, Delareyna, Herman, kleinkinders Annette en Taben. (Die Burger O-Kaap 27/95/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    05/28/2013 08:18:57