RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Pretorius x Robbertse
    2. Colin Pretorius
    3. Naand almal Ek het vandag 'n navraag ontvang van iemand wat probeer om sy familielyn uit te pluis. Die beskikbare inligting is maar baie skraps (soos so baie die geval is) en hoewel ek op verdere inligting wag, wonder of tog of iemand dalk kan help : Salmon Jokubus Pretorius *1915 in die Pietersburg distrik x nn - Hermanus Christoffel Pretorius * 13.01.1940 x J.E.W Robertse (Robbertse?) *29.05.1938 - Hermanus Christoffel Pretorius Salmon Jokubus mag moontlik Salmon (of Salomon) Jacobus wees, hoewel die interessante spelling van sy tweede naam nie heeltemal ongehoord is nie. Ek kon nie iets op Naairs of eGGSA se grafsteenblad sien nie. Groete Colin

    05/08/2013 03:27:22