Jammer daar het ‘n ekstra a en kolletjies by my DOI ingesluip. (Ek wou seker “delete” met my NumLk aan.) Die DOI is doi: 10.1002/ijc.20186 Tik net die hele ding in die soekvenstertjie vanaf die “d” tot by die “6”. Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186