RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] John Murray geb. tussen 1897 - 1904 in Graaff Reinet/Uniondale?
    2. Accounts IBF
    3. ‘Middag Ek soek my Oupa, John Murray. My Ma se pa was John Murray maar sy het hom nooit geken nie. Daar is gesê dat hy miskien van Graaff Reinet of Uniondale afkomstig was. (my Ouma was in die Moedergemeente Oudtshoorn gedoop en ek kry geen Murrays op die dooplys van daardie gemeente nie). Is daar Murray “kenners” wat van ‘n John Murray weet wat tussen die jare 1897 – 1904 gebore/gedoop is – miskien is daar ‘n dooplys van die Uniondale/Graaff Reinet NG Kerk êrens bekombaar? Daardie jare sal inskakel met my Ouma se geboorte datum van 1 Maart 1901 maar wie weet miskien was die man veel ouer? Ek was by die argief in die Kaap; ek kon nie verdere inligting in my Ma se geboorte en doop rekords kry nie. I know it’s a longshot but who knows – miracles can happen?? Antoinette Saunders

    05/23/2013 09:13:19
    1. Re: [BP] John Murray geb. tussen 1897 - 1904 in Graaff Reinet/Uniondale?
    2. Douglas
    3. There are quite a few Murray's in Beaufort West Anglican Church. Regards. Douglas. -----Original Message----- From: Accounts IBF Sent: Thursday, May 23, 2013 3:13 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] John Murray geb. tussen 1897 - 1904 in Graaff Reinet/Uniondale? ‘Middag Ek soek my Oupa, John Murray. My Ma se pa was John Murray maar sy het hom nooit geken nie. Daar is gesê dat hy miskien van Graaff Reinet of Uniondale afkomstig was. (my Ouma was in die Moedergemeente Oudtshoorn gedoop en ek kry geen Murrays op die dooplys van daardie gemeente nie).

    05/23/2013 09:19:13