Janet Dit is baie interessant. In die artikel kan hulle natuurlik nie se wie die families is nie, dan is dit oneties. Ongelukkig het ek nie op die oomblik iemand om te vra wat geneties moontlik is nie, maar met agt susters is dit baie waarskynlik dat die probleem in die familie loop. Groete Elmien -----Original Message----- From: Janet Melville Sent: Friday, May 17, 2013 1:01 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] BRCA 1 mutasie Ek weet nie van Frans nie maar ek weet van n Slabbert familie waar al 8 die susters borskanker gekry het. En ook ander Slabbert familie wat murg probleme gehad het, toevallig toe my man in die hospitaal was en hulle nie n geskikte skenker kon kry nie Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Elmien Wood Sent: 17 May 2013 08:02 AM To: SAGen; Buitenposten Subject: [BP] BRCA 1 mutasie Met Angelina Jolie so in die nuus, het ek bietjie gaan kyk na die genealogie van borskanker. Daar is ‘n interesante artikel oor ‘n mutasie (BRCA 1) in Afrikaanse families (Reeves, et al., 2004). Die een ding wat my egter opval is dat die mutasie in die geidentifiseerde families almal van drie Franse pare afgelei kan word. Ek sou graag wou weet hoe die navorsing gedoen is. Het hulle kwartierstate van al die persone wat getoets is gebruik of net op grond van vanne afleidings gemaak? Groete Elmien Reeves, M. D, Yawitch, T. M., Van der Merwe, N. C., Van den Berg, H. J., Dreyer, G. &. Van Rensburg, E. J. (2004). BRCA1 mutations in South African breast and/or ovarian cancer families: Evidence of a novel founder mutation in Afrikaner families. International Journal of Cancer 110(5), 677-682. doi: 10.1002/ijc.20186a.. ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2242 / Virus Database: 3162/5830 - Release Date: 05/16/13