RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] MEYER
    2. lionel owen
    3. Hi, 'n Vriend wat op 'n plaas in die Bedford Oos Kaap distrik bly het my laat weet dat hulle 'n begrafplaas op die plaas gekry het. Dit het sowat tien tot veertien grafte maar net een het 'n steen. Op die steen is daar geskrywe: Willem Stephanus MEYER geboren 28 Augustus 1834, overleden 4 Maart 1884. Die Bybel versie is Ges 191. Die plaas se naam is Van Wykskraal. In my opskrifte kry ek 'n Maria Van Der Nest gebore Triegaardt wat op hierdie plaas gesterf het 1868. Miskien is hulle familie. As enigeen belangstel of meer besonderhede van die meyer gesin het wat kan bewys dat hulle deel van die Van der Nest familie miskien kan wees, sal ek ook belangstel om die besonderhede te kry. Groete Lionel Owen

    05/15/2013 03:48:46