Sterfgevalle DILL, Johannes Carel. 19/12/1927 - 12/05/2013. Vrou Katie, familie en baie vriende. Gedenkdiens Vrydag 17 Mei 2013 in Pretoria. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2013) GERBER, Uli. Beminde onderwyser by laerskole Altona en Walmer-Wes. Ons eer sy gedagternis en blywende invloed op baie leerlinge. Laerskool Altona. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2013) LABUSCHAGNE, John Benjamin Walter. +Sondag 12 Mei 2013. Ons vader, oupa en oupagrootjie. Troosdiens Vrydag 17 Mei 2013 14:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2013) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 5471 VAN DER LINDE, Catherina Johanna (Ouma Sus). *08/03/1916. +Maandag 13 Mei 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 17 Mei 2013 14:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 16/05/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie