RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Genealogiese tekens
    2. Elmien Wood
    3. Tobie en Ockert Ek het Tobie se metode probeer en dit lyk op my e-pos anders as op sy e-pos. Ek kry ook nie Ockert se II nie. Dit lyk vir my op verskillende rekenaars kom die tekens verskillend uit en ook verskillend op ‘n woordverwerker en ‘n e-pos. Al hierdie tekens kom baie mooi uit op my Word-program; die omega werk met Alt + 234 en Alt + 8486. Vir sonder die grafsteen het ons nou drie voorstelle, die omgekeerde omega, die pi en die asplaat. Kom ons kyk hoe dit deurgaan. ⌂ Alt + 127 ∩ Alt + 239 Begrawe met grafsteen Omega Ω Alt + 234 & Alt + 8486 Begrawe sonder grafsteen Asplaat E Alt + 3141 Omgekeerde omega ‘ Alt + 8487 Pi π Alt + 227 Verassing Son (vuur) ☼ Alt + 15 Tobie waarvoor gebruik jy die eerste twee tekens? Groete Elmien

    05/28/2013 02:56:33
    1. Re: [BP] [SA-Gen] Genealogiese tekens
    2. Karel Marais
    3. Dagse, Is dit nie tyd dat die Genealogiese Vereeniging van SA dalk 'n paar mense kry om al die terme te deurtrap en dan 'n "standaard" lys bekend te maak nie.  My redenasie is dat daar 'n klomp mense is wat nie hier aktief is nie en wat elkeen hulle goed op 'n ander manier doen.  As ek dan eendag so 'n familie-staat in die hande kry gaan ek meer aan 'n matriek wiskunde vreastel dink, (en my matriek wiskunde was maar deurmekaar) as aan 'n stamboom.  Dis my 2c se insetsel! Groete, Karel Marais Marais x Thurnau, Lloyd x Pienaar, Bennett x Cloete, Webber x Maskrey, Kapp x Slabbert, Bestbier x Du Toit __._,_.___ Reply via web post Reply to sender Reply to group Start a New Topic Messages in this topic (1) Recent Activity: * New Members 5 Visit Your Group SAGenealogie is � poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com/  Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af  direk aan die betrokkene te stuur.  Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com/ http://www.sagenealogy.com/ Switch to: Text-Only, Daily Digest • Unsubscribe • Terms of Use • Send us Feedback . __,_._,___

    05/27/2013 06:51:57