Could I also please receive a copy Kind Regards Wendel Hough Thaba Tsweni Lodge & Safaris PO Box 45 Graskop 1270 Tel: 013 7671380 Cell: 083 9971034 Fax: 086 5241131 Email: thabatsweni@absamail.co.za Web: www.blyderivercanyonaccommodation.com GPS Co-ordinates: S-24* 51'07.20" E 30*50'41.77" -----Original Message----- From: charzum@telkomsa.net [mailto:charzum@telkomsa.net] Sent: Wednesday, May 15, 2013 5:15 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO May I also please have a copy,. Many thanks Maud -----Original Message----- From: George vd Berg Sent: Wednesday, May 15, 2013 2:44 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Coetzee - Ondervindinge gedurende ABO Goeiemiddag Ek is in besit van 'n vertelling van 'n 88 jarige dame oor haar ondervindinge as kind gedurende die Anglo Boereoorlog. Dit is vyf bladsye oorgetik van handgeskryf. Daar is name met die hand ingevul en het ongelukkig nie baie duidelik afgedruk nie. Ek weet nie hoe bekend hierdie vertelling is nie en hoop dit kan van waarde wees en stuur dit graag elektronies aan enigiemand wat belangstel. "Ek is in 1894 gebore op Valleifontein dist. Lichtenburg ....... " Susannah (SMS) Coetzee (1894 - ca 1981) later getroud met Holder? dv. Johannes Cornelis Coetzee en Magrieta (Susara Margaretha Susanna Matthyssen?) Twee ouer susters Annie en Jakomina en ouma skynbaar ook Jakomina. Haar vader se jongste broer Casper was in Ceylon. Dit vertel van aanvalle op hulle huis deur die plaaslike bevolking en Engelse op Valleifontein, wegvoer na Potchefstroom kamp en per beestrok na Merebank kamp Durban. Na 'n jaar terug na Mafeking kamp en daarna terug op die plaas Valleifontein/Rooigrond en die moeilike lewe na die oorlog. Groete George _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 3162/6323 - Release Date: 05/14/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message