KROGH; D'Arcy Lancelot * 1941 + 2013, in lewe van Fairland, Johannesburg. Hy word oorleef deur sy eggenote Judy, kinders Paapie van Murial en Johannes, ander pa van Ansie, Wicus en Karin en families. Begrafnisdiens: AGS Kerk Floridapark, h v Hinsbeek- en Mailstrate, Floridapark, Johannesburg, 06/05/2013, 11:00. Donasies ipv blomme: Huis Weesgerus Kinderhawe. (Beeld - 03/05/2013) Doves Begrafnisdienste, Johannesburg, 011-339-5967. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]