Iemand het my gekontak oor Pienaar inligting. Ek het nie baie Pienaar inligting nie en het hom vertel van die forum. Hy wil eerstens weet of iemand hom kan help of andersins wil hy graag lid van die forum word om sodoende self te kommunikeer om die persoon te probeer opspoor. Sy boodskap/versoek en inligting is as volg. "Ek benodig inligting rakende n Heleen(Helena) Pienaar wat gebore is in die 1920s. My pa is aangeneem en al wat hy weet is dat sy bilogiese ma n Helena Pienaar was." Jacques Vivier jacques@sanlam4u.co.za Is daar iemand wat kan help met Helena Pienaar? Hoe moet hy te werk gaan om self deel te neem. Alida Schoultz P O Box 61887 Vaalpark 1948 016 971 1766 083 206 2803